|
Mozambique
E Pos gestuur:Sonday July 18th 2004
Dit was veronderstel om 'n lang mail te wees, maar die 4
bladsye report wat ons geskryf het het verlore geraak, sonet baie kort: Ons was in
'n ongeluk met 'n fietsryer in Mosambiek en het so 260km gery met 'n gebreekte linker
sleutelbeen, nie solekker, maar tog te avontuurlik! Dit was Maandag, 12 Julie. Dinsdag
13 Julie kom ons in Blantyre en neem x strale, sleutelbeen big time gebreek! Charmaine se
knie nie so lekker nie, groot sny. Donderdag oggend bid ons in geloof vir geneesing en God
is so goed Hy genees my sleutelbeen dadelik! Ek is weer reg, Charmaine se knieg nog nie so
lekker, so ons bly nog 2 weke hier en ek sal meer skryf later, hoop julle het die fotos
geniet Mis julle
PS: GS is Ok, het nou houding gekry! Maar ek maak haar reg.Het ook vir Claude en Yvonne
gesien!
Email sent:Monday 19 July 2004
Malawi
- Blantyre
We've covered just over 8000km and enjoying every bit of it, although everything is not
easy. Our last e- mail was sent from Pete's house in Mutare,Zimbabwe.
Daarvandaan is ons
na Mark en Kim se plaas in Headlands, 140km vanaf Harare. Daar het ons 4 dae gebly en die
werklikheid van die vrees om jou plaas te verloor beleef. Mark boer met tabak en nog 'n
paar klein goedjies,en dis baie interesant hoe hulle te werk gaan met die tabak, dis meer
soos 'n fabriek as, 'n plaas met honderde werkers. Die mense wat die plase afvat doen
eintlik geweldige skade aan die hele land se ekonomie, maar nou ja,gelukkig is ons Suid
Afrikaners en ons sal nie sulke dinge duld nie. Ons geskiedenis loop darem verder terug en
ek glo ons het heelwat meer wysheid in ons regering as Zim, Vir jouself om te besluit.
Then we went back towards Mozambique,s border at Mutare,which was a very easy crossing.
Manie and Minie (from CMA Garden route) came to say good bye at the border, they went back
south from there. The night we slept at the Cicamba dam, Casa Msika. I've been there
before 2 years ago and I could not help seeing the poor state it is in now, much worse
than 2 years ago. No running water in ablution block, at least it was clean, well, clean
for Mozambique standards I guess!. Then it was Beira, a huge culture shock to say the
least. The road between the Maputo turn off and Beira is in bad condition. The City too is very bad with buildings falling apart and
everything is very dirty. Even Umtata looks good in comparison with Beira. The camp site
is typical Mozambique and definitely not romantic.

But we didn't go there for any other reason than to get prawns,and
for that reason it was worth it. We bought 6kg (R30/kg), a good
portion of rice and 9 of us couldn't finish it! It
was very good.We stayed there for 2 nights and left the Tuesday morning
at 6. We packed up in very difficult condition with strong winds. Next stop Quelimane. By
Nhamatanda gooi ons petrol in met die wete dat ons weer sal petrol kry by Nicuadala, en
dis 540km. By Caia is ons oor die Zambesie rivier met 'n ferry.
Al die off road ondervinding kom baie goed van
toepassing om op en af van die ding te ry. Die modder was seker so 100mm diep en die oprit
is sulke los pale,en goeters, en ook 100de mense. Die koste was 'n verskriklike
Mt5000 (R1=Mt3400) Op 500km kom die reserwe liggie aan en op 540km ry ons Nicuadala in en
soek die vulstasie. Daar is net 'n diesel pomp. Petrol word uit 'n klein tanker getap,
maar dis leeg! Daar is ook parafien beskikbaar. Quelimane,is nog 40km verder en ek
weet daar is nie 'n manier dat ons dit sal maak nie, aangesien daar seker nog so 1 of dalk
2 lieter oor is. 'n Boer maak 'n plan en ek koop toe maar 3 lieter parafien en gooi dit in
die GS, tot al die omstaanders se verbasing. Nog 'n been there done that wat ons kan
aftiek op ons lysie, want die GS het nie 'n probleem daarmee nie. Land Rover sê the best 4x4xfar, BMW beteken Beste
Motorfiets in Wereld! Noord van Quelimane raak dit 'n riller, die pad is baie sleg en die dorpe is nog slegter.
Dis die 'Real
Africa'.
Ilha da Mozabique was a disappointment to say the least. It's wrecked so much that you
don't appreciate the history that date back to 14 something, very old. The locals use the
beach for their toilet and you cannot swim in the sea or even walk on the beach, too many
"land mines" One thing worth mentioning is the 5km long bridge that you
ride on to the island
of Ilha da Mozambique I won't visit again, its a dump, a dirty one too

Then we went off too Nacala, much better. There we stayed at Bay Diving. A company
that does diving trips to a beautiful coral reef nearby. Whales and dolphins are also
there in season. We left 4 am in order to make Blantyre in one
day, 950km. We decided to turn back because the road gets very bad and the ferry across
the Ravuma river is not working. The road between Malei and Milange is bad, but
manageable.
160km before the border post anougther been there done that
thing happened, a not so nice one. At 70km/h we hit a cyclist and had a fall, I fell on my
left shoulder and broke my collarbone. Charmaine hit her knee on the GPS bracket and cut
it open to the kneecap, eina pyn! Dit was seer. Lang storie kort, dit kos ons R800 bribe
en weg is ons na so bietjie meer as 'n uur.Die GS is ook, net stukkende plastiek en
krappe, kan nog goed ry. My arm pyn big time en Charmaine moet clutch trek terwyl ek ratte
wissel, ry met een hand. Die 160km vat ons so meer as 3 ure. By grenspos gekom, dit is
gesluit en ons slaap op die kantoor se stoep. Ek is in pyn en kan nie eers die panier boks
oopmaak nie. Charmaine moet alles doen, afpak en alles. Die volgende oggend 6 uur maak die
grenspos oop en ons is deur na Malawi. Teen die tyd is alles styf en die pyn nogals erg,
maar met die Here se hulp maak ons dit tot in Blantyre.
Hier kontak ons Nico se ouers, Anton en Lucy. Ek sal later
weer skryf en uitbrei daaroor. Dinsdag neem hulle x strale en my sleutelbeen is gebreek,
Charmaine niks gebreek nie, net erg gesny. Sy't vanoggend steke gekry en ons sal nog 2
weke hier wees vir herstel. Donderdag oggend bid ons tot God vir geneesing en Hy genees my
gebreekte been! Baie van julle dink seker ek praat nonsense, dink maar so, dis werklik wat
gebeur het! 'n Werklike wonderwerk, thank youJesus! Dit gaan oor geloof. Toe Jesus die
mense genees het was dit hulle geloof in Hom wat die deurslag gegee het. Ons is te
kleingeloowig en speel te veel met ons christenskap,Jesus leef werklik en is defnetief nie
uit die wonderwerk besigheid nie! Die woord se in Jakobus 1:22 ons moet doen wat die word
se en nie net sondag na sondag kerk toe gaan en skynheilig wees nie. Ek sal weer hierop
ook meer te se he in 'n later stadium.
Ons kuier ook by Claude en Yvonne en geniet hulle geselskap baie.
Thanks 4 all your prayers
and love and messages.
Back to top |
|