|
U.A.E.
Mail sent:
Tuesday 1 March 2005
Some dreams do come true! Praise God!
Cape Town has got Table Mountain, Paris the Eiffel
tower and London the Big Ben; every city has got a land mark. Dubai is no
different; this is the well known Arabian Tower, Burj Al
Arab Hotel Dubai
Higher than the Eiffel
tower and built to represent a sail of a Dow and it is a very impressive
building indeed. We have traveled 21000km since 13th of June
2004. God is so good to us; it is not possible to keep quiet about it. He
opened so many doors for us, and when the enemy tried to discourage us, Dad
is there to encourage us.
I’m still thinking back to Blantyre with extremely
thankfulness when Jesus healed my broken collarbone in an instant, 3 days
after our accident. He opened many doors in Kenya when the GS broke in the
remote part of northern Kenya. Finding a boat to cross the Red sea within 4
hours was just another blessing from our King. Then it was Oman, where the
back wheel bearing broke and we were stuck in the most expensive country
we’ve been to. But we serve an awesome God! Despite being the most
expensive, we have spent less money than any other country on our journey
(accept Zim). Thank you Shaun for sharing your house with us, and
Johan for blessing us with some money for a little job we did. There is some
wonderful South African people working in Oman.
For those with GPS’s, our location is N25 10.262 and
E055 14.315, 7600km straight line to Cape Town. 
Pad na Dubai
Ons eerste indrukke van
UAE was dat dit nie so skoon en mooi is soos Oman nie. Nou eers besef ons
hoe mooi Muscat eintlik is. Ook die plaaslikke arabiere hier in Dubai is nie
vriendelik nie. Die Omanies is baie vriendeliker en gesels graag met ons,
hier kap hulle jou ‘n ignore. Elk geval, hulle het ‘n indrukwekkende stad,
Dubai. Dit is werklik ‘n wow stad. Die geboue is besonders mooi en groot.
Die ouens is besig om eilande te bou hier! Die eerste eiland wat hulle gebou
het, is die een waarop die Arabian Tower staan. Hulle is besig met die Palm
Isle, dis ‘n groep eilande in ‘n vorm van ‘n palm. So ent weg bou hulle nog
so groep eilande, ook in die vorm van ‘n palm. Die nuutste projek is die
wereld eilande, ‘n groep eilande in die vorm van al die kontinente, so 5km
vanaf die vasteland Dan die geboue, te veel om op te noem, baie van hulle is
so 40 plus verdiepings. Dit is net te goet omte glo, jy kan nie glo wat jy hier sien nie
Die paaie is net so
indrukwekkend. Die pad vanaf Muscat tot hier is ‘n dubbel laan snelweg met
ligte,
500km! Imagine jy ry PE toe vanaf die Kaap op so pad! Weet nie
presies hoeveel kos die petrol nie, want die vulstasies merk af in galongs,
nie lieter. Het die GS vol gemaak met DHS 30 (Dirhams), so R50. Skat so R2
per lieter.
Ons soek ernstig na werk
hier en lyk my die kans is goed ons sal kry. Salarisse klink baie goed, maar
die lewens onkoste gaan duur wees, veral verblyf. Daarom soek ons nog werk
in Oman, waar die salarisse minder is, maar die lewens onkoste soveel
minder. Hulle is dringend op soek na ‘n motorfiets machanic wat kan werk op
Ducati’s, Fireblades en MV Agusta ens al sulke fancy bikes, salaris R12 000.
As een van julle belang stel, sal ek die kontak gee.
Ons beplan om volgende
week na Abu Dhabi te gaan, dis die hoofstad van UAE. UAE staan vir United
Arab Emerites.
Teresa, ons was toe by die Gold Souk, dis nou vir jou ‘n
gesig, goud juwele waar jy kyk, seker so 100 winkels in een ‘mall’. En alles
in die vertoonvenster met geen diefwering!
Mag die Here julle big time seën.
Back to Top
|
|