|
| |
Alaska
Sms sent :
26 August 2008 9.53.50am In cold
Alaska, did the top of the World Highway - crossed the border while the
snow was falling!Slept in Tok, heading for Fairbanks
31 August 2008 21.43.44 20h36, 31 August in
Fairbanks, had a awesome time riding the Haul Toad to Proedhoe
Bay and back.
2 Sept 2008 10.45.30
Gee whiz it is fresh in this place 2.5'C this morning, thankfully no rain
Staying in Fairbanks another day.
4 Sept 2008 2.20.55pm We
are staying with John Lang in Wasilla, Alaska. Met him in Deadhorse. See his
website Star Bound Alaskan Adventures and The Alaskan Wet Dog
Race
8 Sep 2008 18.31pm 17.20pm Safely in Tok, had
good weather, average 10'c, being through stunning
scenery. Tomorrow back in Canada aiming for Watson lake
Epos gestuur 10 September 2008 7.02am
Whitehorse
Ons is veilig
by Whitehorse (Yukon). Dis vrek koud (5-9gradeC),
berge is dik gesneeu, was nie so gewees twee weke terug toe ons noord gery
het nie. Vanag sneeu dit dalk? weerman voorspel -2!
Email sent: 12
September 2008 4.30am
Chicken to Coldfoot - Alaska
We left
Alaska and are currently heading south towards Vancouver
(Canada). Alaska has been our favourite
country/area we have visited on our entire
journey. It is awesome, the landscape absolutely stunning, with plenty of
wilderness areas and wildlife all over the state. The roads were not as
good as the southern part of the USA, but good enough for the GS to
handle it well.
Ons het Alaska ingekom op die 'Top of the World Highway' vanaf Dawson City
(Yukon). Die pad gee jou werklik die gevoel of jy 'on top of the world'
ry. Dit loop op die rug van 'n bergreeks met asemrowende uitsigte aan
weerskante van die pad. As die uitsigte nie klaar mooi genoeg was nie,
het die Here ons nog meer geseen om met Sy pragtige
herfs-kleure af te show.
Die
blare van die bome en bossies het gewissel tussen groen, geel, oranje
en rooi, so ver soos die oog kon sien. Namakwaland se blommetjies op hul
mooiste sal maar sukkel om met hierdie kleure te kompeteer. Ons het die
grens oorgesteek terwyl die sneeu val, en ook die tempratuurmeter se
esing het geval tot 0°C. Die grens formaliteite was eenvoudig en ons was
gou weer aan die gang in die rigting van Tok - Alaska.
Ons was deur die bekende dorpie Chicken, en het die
aand in Tok deurgebring. Die volgende dag het ons
reguit na Fairbanks gery, waar ons die nuwe voor
rim kon vervang en ook 'n nuwe agterband opsit. Die
voor rim het destyds in Kenia n knou weg
gekry, en het nou gekraak weens die koue temprature. Ek het
ook die 'rusdag' in Fairbanks gebruik om die motorfiets goed deur te gaan
en seker te maak dat hy reg is vir die bekende 'Haul-road' na Prudhoe
Bay. Tussen Fairbanks en Prudhoe Bay is dit 850km, en
daar is daar slegs een dorpie in die middel, Coldfoot,
en 'n breakdown op daardie pad sal nie 'n aangename
ervaring wees nie.
Die GS het die 'check-up' geslaag, en die volgende oggend, die 28ste
Augustus, val ons in die pad. Die pad na Prudhoe Bay vat ons reguit noord,
en verder noord as wat ons al ooit was, en seker ooit weer sal kom.
Volgens my kennis is ons die eerste Suid Afrikaners wat vanaf Suid Afrika
ry tot so ver soos ons gery het. Die pad noord is nie so goed soos die
ander hoofpaaie in Alaska nie, die alewige sneeu en ondergrondse ys
(Permafrost) maak dat baie dele van die teerpad se
fondasie wegsak. Die natuurlike hobbels is nie baie
goed vir die GS se skokbrekers nie, daarom het ek dit
baie rustig gevat (60-80km/h) op die geteerde dele van die pad.
Die grondpad (so 300myl hiervan) was baie beter om te ry, aangesien dit
makliker is om in stand te hou (snaaks genoeg). Die oppervlak is
soortgelyk aan ons Karoo paaie, en die GS is mos gebou vir die soort van
pad. Hoe verder noord ons gaan, hoe meer sien ons van die herfs kleurige
blare aan bome en bossies, meer oranje en rooi. So 200km noord van
Fairbanks kom ons by die bordjie wat dui ons betree nou die 66°33.3'
breedtelyn, beter bekend as die Arctic Circle. 4 jaar gelede het ek een
van my drome bereik toe ek die ewenaar oorsteek met ons GS), en nou merk
ons nog so mylpaal en droom op die kerfstok af, en dank die Here vir die
geleentheid om dit te kan doen.
Verby die Arctic Circle verander die plantegroei en
omgewing al hoe vinniger, hoe verder Noord ons gaan.
200km verder Noord van die Arctic Circle le 'n klein
'outpost' met die naam van Coldfoot. Ja, dit is wel
koud daar, maar die naam van die plek het niks te doen
met die tempratuur van jou voete nie. Die dorp is gestig in die jare
toe hulle Goud ontdek het in die area. Die winters is egter baie erger en
kouer as wat die meeste mense gewoond was, en meeste van die dorpie se
populasie het 'koue voete' gekry en suid getrek voor die aanbreek van die
wintermaande, vandaar die naam, Coldfoot. Die 400km tussen Fairbanks en
Coldfoot is afgelee, en daar is slegs een ander padstal met petrol tussen
in. Dis by die brug wat oor die magtige Yukon rivier loop. Hier het ons
'n tannie ontmoet wat haar 'art' goedjies verkoop vir
'n inkomste. Sy bly daar naby, iewers langs die rivier,
en kan slegs by haar huis uitkom met 'n boot. Ek weet
nie wat sy in die winter doen nie, want die rivier is vas
gevries in die winter. Sy het ons fotos gewys van haar huis in die
boendoes en hoe hulle dit gebou het. Syt ook 'n foto van 'n groot beer
wat sy raakgeloop het een dag daar in die bos, sy't
gelukkig haar geweer by haar gehad, en die beer het
nie 'n kans gehad nie. Ek haal my hoed af vir die
mense wat in daardie omgewing bly, want die dag toe ons daar besoek,
het ons gebibber van die koue, en vir hulle is dit 'n lekker somersdag
vir
hulle! Die aand by Coldfoot het die tempratuur
weer gedaal tot amper vriespunt.
Die -1°C slaapsakke wat ons gekoop het in New York hou ons nie
so lekker warm soos ek verwag het hulle sou nie, en wens ek het eerder
die -8°C sak gekoop, soos die verkoopsman voorgestel
het. Op daai tyd (In New York) het ek gedog die ou wil
net meer geld maak om 'n duurder slaapsak aan ons te
verkoop, maar nou reken ek dat hy dalk geweet het waarvan hy
gepraat.
Die vrydag oggend het ons weer laat by die kampplek wegekom, aangesien die
tent soos gewoonlik nat gedou was, en dit vat maar lank om droog te raak
in die koue. Teen 12:00 was dit 'n 'lekker warm' 10°C en ons het in die
pad geval. Die 400km tussen Coldfoot en Prudhoe Bay is werklik wildernis,
met geen stoppe of dorpies tussen in nie, hier moet jy seker maak jy kan
dit al die pad maak met jou brandstof. So 150km noord van Coldfoot sien
ons die laaste bome, verder noord kan bome nie groei nie, dis te koud.
Net na die laatse bome klim ons oor die Brooks Range
Berge met 'n bergpas, seker die mees noordelikste pas
in die wereld? Dis hier waar dit begin koud raak, want
dit was ook die laaste son wat ons gesien het, te danke
aan die dik wolke wat in die lug hang. Die tempratuur het gesak tot 5°C,
en so 180km voor Prudhoe Bay kon ons dit nie meer hou nie, ons moes
eenvoudig iets warm inkry om van binne af op te
warm. Na ek afgetrek het van die pad, en die sakke
afgelaai het, het
Charmaine vir ons 'n lekker koppie koffie met die kamp
stoof gemaak. Dit maak die wereld se verslik in koue
soos die. Ons Suid Afrikaners is nie die soort van koue gewoond nie,
selfs die keer toe ek destyds met my bike Sutherland (Weskaap) toe was in
die winter (Julie) kom nie naby wat ons nou
voel niel. Die kouie hier in die Arctic is duidelik in
'n ander klas, dit trek so in jou bene in. Enewil, na
die koffie drink kon ons darem weer ons ligamente knak en
beweeg, en ons het toe die laaste 180km veilig afgele. Die pad vir Jan
publiek (dis nou ons) stop by Deadhorse (70° Noord), 10km suid van
Prudhoe Bay en die Arctic Ocean. Dis 'n dorpie soos
geen ander, 'n industriele dorp. Akomodasie van
werkers lyk soos die 'labour camps' wat jy in Dubai
kry, net so bietjie kleiner. Daar is heelwat swaar inustriele voertuie met
sulke Caterpillar tiepe bande, seker vir die sneeu omstandighede. Die
tempratuur het gesak na 3°C, en ons het geweet kamp is verseker buite die
kwessie. Die enkele oop kamer in die hotel in die dorp was 'n God send,
want ons was koud tot in ons diepste bineste. Die kos was uit die boekke
uit en ons het die aand vir die eerste keer sedert Montana weer in 'n
warm bed geslaap!
Die volgende oggend toe ek uitgaan om die bike te pak, merk ek op dis 2°C
en besluit om te wag dat dit bietjie warmer raak voor ons vertrek. Teen
12:00 was dit steeds 2°C, en ons besluit maar om die koue aan te durf en
suid te ry, eerder as om weer $180 op te dok vir verblyf in Prudhoe Bay.
Vir die eerste 200km was dit vrek koud, onder 5°C, maar ons het geweet
dit kan net warmer raak in die suide. Op pad het ons
'n hele spul Musk-Ox en Arctic Squirrels gesien, 2
tiepes diere wat jy net in die Arctic kry.
Musk-Ox
lyk soortgelyk aan 'n Bison buffel, maar is so bietjie kleiner,
het 'n ander tiepe gesig en sulke unieke krul horings. Een ou met wie ons
gesels het, het die aanmerking gemaak en gese hulle lyk 'pre-historic'.
Dis 'n goeie beskrywing, want hulle lyk werklik asof hulle in die tyd van
die 'Mammoth' moes geleef het. Die Arctic Ground Squirrels is sulke vet
eekhorinkies met 'n baie klein stertjie. Dis die enigste dier in die
Arctic wat hiberneer in die winter. Ons het ook Caribou, Dall Sheep en
verskillende voel soorte gesien. Die terein en plante hier is baie uniek,
iets wat ons nog nooit tevore gesien het nie. Dis werklik 'n vooreg om
hier te kan wees, in die deel van die wereld waar dit 24 uur lig is in die
somer en 24 uur donker in die winter! Die aand slaap ons weer by Coldfoot, en die keer is daar nie wolke in die
lug nie, en ons kon sien hoe die son ondergaan, baie anders as wat ons
gewoond is. Dis die laaste dag van Augustus, en dit raak donker teen so
22:30. Die son sak nie 90° met die horison soos in Suid Afrika nie, hy
kom af met 'n geweldige skuinste, ek skat so 30° of
dalk minder, ja, dis 'n baie besonderse ondervinding
om hier te kan wees. . . . . . . .
Epos gestuur 12 September 2008 5.08am
Ons is veilig by 'n kampplek langs die
pad op die Cassiar Highway, 65km vanaf Stewert, BC
(British Colombia). Ons het gister 550km vanaf
Whitehorse gery tot by Boya Lake, en vandag weer
500km. Vandag was 'n nice dag, het 4 Bere gesien, een pragtige Red
Fox, en 'n blou voel wat se naam ek nie ken nie. BC is mooi, en die pad
wat ons nou ry (Casssiar Highway) is baie mooier as die Alaska Highway.
Dis nog steeds vrek koud, en die berge rondom ons is wit gesneeu. En
julle het gedog ons het dit lekker hier in die
Noordelike halfrond se somer! Die laaste 3 dae se max
temp. was 9 gradeC! Die GS loop nog tops, ons geniet
hom nou eers op hierdie lang paaie. Ons ry more na
Stewert en Hyder op hopelik Grizzlys te sien Samon vang!......................Ons praat weer, lekker dag
Email sent 12 September
2998 7.01pm
Coldfoot to Tok - Last of Alaska
August 31, Charmaine's birthday, we woke up
in
temperatures just above freezing, and the sky is
completely overcast. We had breakfast at the
restaurant in Coldfoot, and drove the 450km to Fairbanks on her birthday.
A special day indeed, the road was good, and the weather improved to a
nice sunny afternoon in Fairbanks. On the way we saw our first Moose, a
big cow and her calf. The cow was grazing grass on the bottom of a small
lake, head completely under water! We stood and watched it for a few
minutes, and took some nice photographs and video. Moose is the biggest
antelope in North America, similar in size and weight to our Kudu back
home. It is however a bit taller than the Kudu (and the Eland), and looks
quite impressive. We've yet to see a Bull with its massive horns
The night at the camp site in Fairbanks we looked up
to the clear sky in hopes to see the Northern Lights,
but no luck. We have not had many clear nights, and
when the sky is clear, we set the alarm at 01:00AM to see if
the Northern Lights is out. Easier said than done, as it is not nice to
get out of bed when the temperature outside is close to 0. The next
morning when I checked my email I saw an email from Cheri, a CMA member
of the Fairbanks Chapter. We called her and later that
afternoon she and her husband spoiled us with a
wonderful lunch at a local restaurant. We clicked
immediately and talked for hours, by the time we left the
restaurant it was almost time for dinner! She
mentioned that she would like to introduce us to some other CMA
members the next evening, and at 19:30 the next evening 8 CMA bikers
showed up for a last minute organised evening ride-out. They took us to
North Pole (20km South-East of Fairbanks). One of their members, Coleen,
has a real American road side Diner (restaurant) at North Pole, called
the Harley's Diner. The diner is built on a Harley Davidson-Theme, and even
the menu is written in motorcycle-slang. It was a real experience eating
there, and the fellowship of the CMA members who came out that evening
was more than wonderful! I'm sure they are the
Northern-most CMA chapter in the world, their chapter
slogan is "God's frozen chosen" , and here we are,
having dinner and fellowship with them, Praise the Lord!
The next morning we left for Anchorage,
about 550km south of Fairbanks. We called John, a guy
we met in Prudhoe Bay, and asked him if his offer to
stay over at his place still stands. It sounded as if he was quite exited
to have us stay over at his place, so we headed for John's town instead.
John lives in Wasilla, 60km north of Anchorage. The scenery next to the
road to Wasilla was again painted in all sorts of green, yellow, orange
and red, stunning! On a journey like this you get the unique opportunity
to meet all sorts of people, from all sorts of cultures. John is a hard
worker; he is a professional electrician that just finished working in
Prudhoe Bay (16 years or something like that). Anyone that worked in
conditions like you get up there must be of a special breed, 65°C below
freezing in winter and 24 hours dark is not for sissies. Anyway, he, like
so many other wonderful people we've met has spoiled us tremendously the
5 days we stayed with him. We shared experiences with each other with every
conversation. He has a side line business that takes tourists out to sea
with his Jet-skis. He showed us footage of some of his trips and it
looked like great fun. He loves the sport and is
working hard with the local tourism authorities to
host the world's longest Jet ski race, 2000miles along
the Alaskan coast. (Check out his website at
www.wetdograce.com)
The Saturday some of the local Anchorage CMA members came out to Wasilla
to meet us. Again, we had great fun and laughter together. Keith and his
crew are a wonderful bunch of people. It is amazing how united
we are in
this CMA family. We had the same response with every single CMA chapter
we've met throughout the world, Zimbabwe, England and the USA.
Monday morning, 8 September we left Wasilla and drove once again an
awesome Alaskan road to Tok. The Autumn colours of the leaves is like
we've never seen before, yellow, orange, red, green, and every manageable
colour in between. The weather was good enough to enjoy the ride. The
night we stayed again at the same placewe stayed at when we came up. It
is a motorcycle-only camp site with the name of Thomson's Eagle Claw
Motorcycle Park, and located at N63°19.374' W143°00.425'
(www.thomsoneaglesclaw.com).
Vanessa and Brain, the couple that owns the place are
wonderful. Needles to say that they are also bikers, and just
love to be friendly to other bikers. We stayed in their cabin ($40), as
we wanted to leave the next morning early, and did not
wish to fold up a wet tent. We had a wonderful nights
rest, and were refreshed when we got up the next
morning......................
Back to Top
|