|
|
|
|
Arkansas to Florida
SMS received
4th November 2008 8.53
Ons het ons planne verander en het vandag gery tot by New Orleans (900km) om my
visa aansoek vir Panama more in te handig. Het die embesade gebel en hule se
dit vat 'n maand om goedgekeur te word! So nou sal ons so bietjie die ooskus
van die VSA verken terwyl ons wag. Ons beplan om
twee aande hier te bly
Sms received 9th November 2008 11.10.09am We are 200km from Memphis, refuelling in Leland. Plan to stay in Graceland RVpark for 2 nights. The weather is chilly 12'c Epos gestuur 10 November 2008 5.40pm
Voor ek begin wil ek graag
van die geleentheid gebruik maak om vir die mense by Outdoor Warehouse
in Kaapstad dankie te se vir die pragtige nuwe tent waarmee hulle ons
gebless het
.
Dit was gepos na ons en ons het dit in ontvangs geneem tydens ons
verblyf in Mena. Baie dankie, ons waardeer die nuwe tent geweldig baie,
aangesien die ou tent redelik moeg was na 4 harde jare se diens in alle
denkbare omstandighede en terein, selfs die buite winde (85mph) van
'n Tornado. Ons tydjie by Mena,
Arkansas, was fantasties en ons het daar weggery as nuwe mense. Mena is
waar CMA begin het in 1975. Dit is steeds die hoofkwartier van die
organisasie. Na die CMA Changing of the Colors rally
waarvan ek julle in 'n
vorige epos vertel het het ons deel gahad in die
'International
Leadership
Conference'. Ons het
spesiale toestemming gevra om deel te he aan hierdie byeenkoms,
aangesien ons ons wil toerus vir waar ookal die Here ons volgende gaan
plaas. CMA is regoor die wereld en dit was interesant om die getuienisse
te hoor van die verskillende leirs hoe hulle te werk gaan in hulle lande.
Dubai was heel anders as enige van hulle, aangesien dit een van die min
lande is waar dit teen die wet is om te evangeliseer, so ons moes maar
meeste dinge 'undercover'
doen, sonder om af te wyk van ons christelike lewenstyl en standpunte.
Na die Konferensie het ons
'n week en 'n half gehad tot die Fast Lane Rally
plaasgevind het.
Fast
Lane is 'n afdeling van CMA
hier in die VSA. Aangesien meerderheid van die CMA lede Toer fietse en
Cruisers ry, het hulle die nuwe afdeling gestig om die lede met
sportsfietse en dubbeldoel fietse te akomodeer.
Fast Lane 'spesialiseer'
dan om uit te ryk na daardie deel van die motorfiets kultuur. In die VSA
is daardie klas 'biker' in die minderheid, maar tog aan die groei. Ramon
(CMA Suid Afrika) het hier vir die off road manne 'n kursus kom aanbied,
en dit was baie goed verteenwoordig en ontvang.
Tydens die rally was daar feitlik geen aktiwiteite op die kamp terein
nie, die rally gaan oor ry. Hulle het 5 groepe gahad wat die
Vrydag en Saterdag
gaan ry het in die pragtige landskap. Ek het saam met die maklike dubbeldoel groep
gaan uitry, wat meeste maar op die grond paaie gery het, behalwe vir een
rivier kruising, wat almal (behalwe een ou) laat val het. Dit was pret,
en die terein was prentjie-mooi. Met die omvalery in die rivier (wat
kniediep was) het ons kamera ook gegaan vir 'n doopsessie. Jy kan self
dink wat was die gevolge daarvan. . . . . . . Hy werk, maar nie meer so
lekker nie. . . . . . . . . .en net waneer hy wil. . . . Tydens ons verblyf op
Iron Mountain
(Mena) het ons
geweldig baie geleer van CMA, noem dit maar ons het nou die
'bigger picture' ervaar. Die
grootste ding wat ek geleer het van die lede hier in die VSA is dat
hulle 'n geweldige dienaars-hart het. Die hele kampterein met geboue word
bedryf en instand gehou deur die lede se gratis harde werk. Vat Ann as
'n voorbeeld, dis 'n dame wat ons daar ontmoet het wat in die kombuis
gewerk het tydens die internasionale Konferensie. Sy bly 1000myl (2 dae
se ry) weg vanaf Mena, en het net gekom om te kom werk in die kombuis
vir 5 dae! Sy kry geen vergoeding of erkenning hiervoor nie. Sy (en al
die ander) doen die werk nie vir erkenning of vergoeding nie, sy doen
dit vir die Here. Sy was nie die enigste een nie, ons het klomp sulke
mense ontmoet wat geweldige groot opofferings maak vir die 'ministrie'..
Hulle harte is geweldig nederig en doen al die werk op die perseel vir
die saak van die Here. Soos ek gese het, ons is
daar weg heeltemal vernuwwe in ons harte, en bly om deel te wees van so
'n wonderlike wereld wye organisasie met sulke wonderlike lede as ons
familie. Van Mena af is ons reguit
oos in die rigting van Liitle Rock,
die stad waar oud president Clinton van daan
kom. Die plan was om die dag te ry tot by Memphis, en dan af na New
Orleans om aansoek te doen vir ons Panama visas, en dan Texas en Mexico.
Wel, soos dinge mos maar gaan met so toer, verander dit gedurig. Halfpad
tussen Mena en Little Rock
bel ons die embesade van
Panama en vind toe uit dat dit 'n maand neem om goed gekeur te word! Dis
toe dat ons besluit om reguit af te ry tot by New Orleans en die aansoek
so vinnig moontlik in te handig, wat ons ook toe die volgende dag gedoen
het. New Orleans is gelee in die staat van Louisiana, geboorteplek van
so baie bekende Amerikaners, veral in die musiek bedryf.
Soos ons ry en die groot Katoen velde sien langs die pad speel Tina
Turner (en CCR) se 'Cotton fields back home'
liedjie in my kop oor en oor. Man, dis darem lekker om te leef en die
lewe te geniet met sulke ondervindings soos die! Ons het een dag so
bietjie rondgery in New Orleans, wat 'n pragtige stad met vriendelike
mense! Dit was net mooi die teenoorgestelde prentjie as wat ons verwag
het om te sien. Ander Amerikaners praat glad nie goed van New Orleans
nie, en baie het ons aanbeveel om nie hierheen te kom nie?
Ek
dink hulle mis uit, want net soos New York, is dit 'n stad met geweldig
baie karakter. Die ou deel van die stad wat bekend staan as die 'French
quater"
is duidelik oud met nou straatjies soortgelyk aan die wat ons in York (Engeland)
gesien het. Daar is baie pubs en clubs, so dis duidelik dat dit die
uithangplek is vir die nag-ape. Ons het deur strate gery met
verskriklike groot huise, net soos jy in van die films sien met sulke
lang drive ways wat voor die huis draai. Ek stel myself voor as jy die
voordeurklokkie lui dan kom maak die 'butler' die deur vir jou oop, en
die baas sit seker agter langs die swembad en doen so sy besigheid van
daar afDis darem interesant watse indruk films op mens se gedagtes speel. So gepraat van films, ons het ook gaan fliek kyk, maar laat ek jou vertel dis 'n storie om 'n fliekplek te vind in die land. Eers ry ons na die naaste winkelsentrum, maar hulle het geen flieks, en so ook die volgende? Naderhand vra ons iemand, wat ons toe verduidelik na 'n gebou wat eintlik lyk soos 'n gewone gebou met geen film advertensies buite op nie? Baie anders as by die huis of selfs in Dubai. Ons het die film Fireproof gekyk, dis 'n nuwe Christen romance film, of ek noem dit sommer maar 'n romance film. Dis 'n film wat ek aanbeveel vir enigeiemand, veral christene. Van New Orleans af het ons wes gery deur die Swamp Area van Louisiana.
Die natuur is soos geen ander wat ons al teegekom het nie, hoe beskryf
mens 'n swamp? Dis pragtig en nat. Ons het ook aangedoen by die Tabasco
fabriek in Louisiana. Alhoewel ek geen Tabasco fan is nie, was dit 'n
besonderse ondervinding om die geboorteplek en fabriek van die wereld
bekende peper sous te besoek.Ons het gisteraand in Memphis aangekom na 'n lang dag se ry al langs die Mississippi rivier met sy katoen en suikerriet plase. Memphis is bekend vir sy musiek legendes, veral in Blues & Rock 'n Roll, en ons hoop om so bietjie van die musiek- geskiedenis van Memphis te herleef, aangesien ek baie lief is vir daardie oudtydse Bues en Rock. Ons kamp ook nog stapafstand vanaf Graceland, Elvis Presley se wooning. . . . . . . . . Sms received 12th November 2008 10.07.46am It's raining and we are waiting for the weather to clear, then we will go to Atlanta Georgia...Graceland and Museum of Rock 'n Soul was fantastic. Saw Elvis Pink Cadillac Oh yes we got a picture of Johan standing next to the Cadillac......Still raining, we will only leave for Atlanta tomorrow. Sms received 14 November 2008 5.41pm Safely at CMA'ers Karen & Ed in Fayetteville Atlanta Georgia...Cold and misty but no rain. Sms received 15th November 2008 8.59am Going down to Macon to stay with the Banjo Lady.We met them at South Dakoto......http://www.banjolady.com/ Sms received 17th November 2008 7.33am Leaving Rhae & Russ and heading South East to the Okefenokee National Park Sms received 19th November 2008 10.27am We're freezing in Florida! A wonderful -2.9'c at 7am this morning.......Heading for Miami Email sent 20th November 2008 4.20am....Florida
We are safely in a town with the name of Titusville, near the Kenedy
Space Center. So much for sunny Florida, as we had our coldest
temperature last night (-3) on the entire journey! Colder than
Prudhoe Bay! We drove about 400km today and were freezing the entire
day.
![]()
We had a great time at the Okefenokee Swamp and took a boat ride to
experience it better., there were some Alligators too!
Email sent 21st November 2008 ....Miami
We
are safely in Miami, southern Florida. Weather is a lot warmer
here than the north. We plan to visit
the Florida Keys the next 3 days and
will be back in Miami Monday.
Email sent 23rd November 2008 .....Key West
This is just a short mail to let you all know we are
still safe and enjoying our adventure tremendously.
We have yet again reached a milestone on our
journey,
the southernmost point in the (continental) USA, the
town of Key West down in Florida.
It is very beautiful here and reminds me a lot of
the East coast of Africa, very similar indeed.
![]()
We were supposed to be in Mexico but are held back for
one month by the Panama Embassysy, as it takes 30 days to
get a Panama visa. We escaped the cold weather of the
north and came down to the Florida Keys, where the
weather is just awesome this time of the year, 20degC at
night and 27 during the day.
We will send you a more detailed update in a few days
time. I have uploaded some new
movies on youtube (Grand Canyon etc), just search
jc4ever2 and you will find it on youtube.
Email sent 2 December 2008: Memphis to Miami
As we stop at a Love's fuel station (local fuel
station brand) after riding through the northern
part of Alabama on our way East I told Charmaine
that it is unbelievable that one country can be
blessed with so much natural beauty. We’ve cris-crossed
the country since mid July and have seen the most
gorgeous natural scenery and wildlife on our
entire journey so far. We found North America to be far wilder than Africa when it comes to Animals and Wilderness. The ride between Memphis and Atlanta was no different. This Southern Part of the States is regarded by some locals as "overpopulated" with little wilderness' but all we could see next to the big Interstate was woods and trees with the most beautiful autumn colours as far as the eye can see. We enjoyed the dry weather after a few days of extreme cold and rain in Memphis. Memphis is another story, and if it wasn't for Graceland it would not be a town to visit at all. Graceland was a highlight' and we spent most part of the day learning about the life of the world's most famous singer' Elvis Presley. His home (Graceland) is so popular that it gets over 600,000 visitors per year' second only to the White House in DC. We've seen the house with a lot of his awards in' his cars' his Army career and his private airplane. His plane' Lisa Marie' is far more luxurious and nicer that the old Air Force One we've seen in Seattle' and both planes are from the same era. Memphis is also apparently famous for Beale Street. Beale Street is known for the home of Blues' so we went there for the evening' and visited the Rock 'n Soul Museum. This is a museum dedicated to Rock 'n Roll and Soul Music. The Southern part of the USA is where this music types originated from. It was also interesting to learn that this part of the USA had a very similar history than us in South Africa. They too had government rules that segregated black and white from each other' in exactly the same way we had. It was the music of the poor communities (black and white) in this area that brought the cultural differences together, and lets face it, no other country in the world loves music like the Americans. Beale Street was nothing to write home about, and was sadly infested with chances and beggars who made our Beale Street experience unpleasant' similar to the locals in Tanzania. One guy wanted to "sell" his dirty "black" jokes to us' when we told him we are not interested he still told us these jokes and asked for "donation" afterwards. His jokes were not funny or amusing, it was just plain stupid, and I felt like telling him to get off his arse and get a job to earn honest money. Instead, we just shacked our heads and walked on ignoring him. He was not the only one, there were a few others too that has nothing to offer, but want money from you. They are all the same over the world, and use the same technique so that you can recognise them easily, these chances, their first approach is always friendly, and most of the time they will address you as their "friend': even though they've never met you before. Then they will pretend they know something about your country when they find out where you"re from. It seems the only thing they know about South Africa is Nelson Mandela' and nothing more. Then they'll tell you a sad story and that they need money to feed their children or a hospital treatment or something in these lines. We were relieved to be out of there and for the first time in America felt a bit intimidated by the "bad element".
During our time in Memphis we got to meet Tetsu,
a Japanese RTW traveller on his Africa Twin. He
was the brave type, as he was heading north to
Montreal, Canada while we were heading south
trying to escape the cold weather.
In Atlanta we stayed with another lovely CMA
couple, Ed and Karen. We got our Mexican visas
at the embassy in Atlanta in record time, the
same day, so we headed further south and stayed
with Russ and Rhea Ward in Macon, Georgia. Rhea
is better known by the local CMA'ers as
"The
Banjo lady". She plays Bluegrass music, and we
got to go with them to one of her shows the one
evening in a opry near Macon. An opry is a place
where local musician's get the chance to
entertain the locals with their talent. There
was a dance floor with some folk dancing on the
tunes.(Hear Rhea’s music on our New York and Sturgis
youtube videos, search jc4ever)
From Macon we went down to the Okefenokee swamp
in southern Georgia, where we went on a bout
ride in the most amazing waterways and alleys
through the swamp. It was stunning and we got to
see our first Alligator, a local water tortoise
and the local Turkey Vulture.
Ons is weer terug
in New Orleans.................Ons
was by die embesade van Panama, en word toe
meegedeel dat die visa eers dalk in Januarie
sal deurkom! Ons
moet teen volgende week uit die land (VSA)
wees, en kan nie langer hier wag nie. Ons
reel toe met die ou om ons aansoek te
forward na die embesade in Costa Rica, waar
ons hopelik die visa kan optel. Intussen kyk
ek ook na moontlikhede om Panama te skip,
ons sal maar sien. . . . .
Die embesade is egter baie vriendelik
en ons word goed behandel, die openhoud is
te danke aan 'n klomp vakansie dae in
Panama.
![]()
Nou is die plan om vanaand in Baton Rouge te
slaap en 'n plaaslike CMA Christmas party by
te woon. More sal ons die pad vat en ry tot
by Huntsville in Texas, waar ons so 3 of 4
dae sal bly. Van daar af sal ons gaan na
Austin, waar ons 2 CMA friende optel wat
saam met ons Mexiko toe gaan. Aangeheg is 'n
foto van ons by die vriende van Florida waar
ons gebly het. Wel,
ons dink aan julle en wens julle 'n lekker
dag toe
|