|
| |
Subject: Van to Goreme - Turkey
We arrived safely at Goreme,
Capadocia, in the centre of Turkey. Goreme is famous for the
'Fairy Chimneys', and the 3rd and 4th century churches and
cities that was carved out of the mountain, similar to Petra.
After we rested for 3 days at Van, we drove north past Mt
Ararat, west to the Black Sea and south to Goreme. We plan to
spend 2 days here, and visit the
carved cities and churches. We've travelled 4400km since we left
Dubai.
Ons eerste indrukke
van Turkye was nie so heeltemal positief soos Iran nie. Die
grens prosedures was so bietjie vertraag, en niemand kan 'n
woord engels praat of verstaan nie. Eers moes ek
'n visa kry.
Dit was duidelik dat die beampte by die grenspos nog nooit
'n Suid Afrikaanse paspoort gesien het nie, en hy moes eers
'n hele
paar oproepe maak en op die stelsel seker maak dat ek wel
kwalifiseer vir 'n
"visa on arival". Einde laaste, en
$15 armer,
is ek ingechap' (Charmaine ook). Toe is dit
die GS, "Waar is
die versekering meneer?" vra hulle met handgebare, want niemand
praat mos 'n woord engels nie.
"Ek het nie versekering nie my
tjom" se ek hom. Gelukkig was daar
'n versekerings maatskapei se
verteenwoordiger, en hy help my toe om dit te kry vir
'n verdere
$10 (3 maande). Dit was gedoen deur middel van
'n tolk op sy
selfoon, blykbaar sy neef of iets uit Ankara. Toe skryf hulle
die bike se inligting in my paspoort om seker te maak ek neem
hom uit die land, en maak die hek oop dat ons maar die land mag
binne ry (sien foto). Die area was duidelik groener, maar die
paaie nie so lekker soos hulle buurland s'n nie, sommer baie
slaggate soos ons in Afrika teegekom het. Veral die dorpies was
redelik vrot, maar die pragtige groen berge was
'n baie welkome
gesig. Na ons deur so 6 of 7 weermag pad blokades was, kom ons
op 'n truck-stop fulstasie af, waar ons sommer in die motel
inboek. Dit is heelwat duurder as wat ons gewoond was om in
Iran te betaal, $30 vir 'n kamer met koue water! Maar ons is
moeg en soek 'n bietjie rus.
Die volgende oggend
slaap ons laat en kom eers by 12:00 se kant aan die gang. By die
vulstasie se pomp, trek ek die bike nader om vol te maak. Die
petrol mannetjie gesels verskriklik baie en aanhoudend en maak
my kop mal, en natuurlik nie 'n woord engels nie. Soos ek hom
verstaan vra hy watter soort petrol soek ek, Iran s'n of Turkye
s'n. Ek verduidelik hom toe dat ek nie om gee nie, en ek begin
gooi sommer van die pomp waarby ek staan. Ek let toe op dat die
petrol geweldig duur is, TL3.50 ($3) per lieter! Met die
wegtrekslag vrek die bike, ek met eens wonder ek watse sleg
petrol verkoop hulle hier. Dit behoort nie 'n probleem te wees
nie, aangesien ons destyds in Mosambiek 40km met Parafien gery
het. Na die 5de of 6de probeerslag wil Ta nog nie weer vat nie.
Toe sal ons agterkom
ek het die bike vol diesel gemaak! Wel, so nou kan ek bevestig
dat 'n GS nie met Diesel sal werk nie. Die vulstasie het egter
nie petrol nie, alhoewel sy naam reedelik groot heet:
"Petrol station".
Toe
kos dit my die hele 30 lieter tenk uitap. Die petrol mannetjie
gaan koop toe vir my "Benzine" (dis wat hulle petrol hier noem)
by die volgende stasie, en na so uur en 'n half se openhoud,
start die GS weer. Toe ry ons maar net tot by die dorp Van, en
kry 'n bekostigbare hotel om te oornag, maar teen $30 is dit
amper nie bekostigbaar nie, maar vir kamp was ons nie lus nie,
aangesien Charmaine so bietjie siek was, en eerder 'n warm bed
nodig gehad het om te hertel en gesond te raak.
2
Dae later ry ons weer verder noord, in die rigting van berg
Ararat. Berg Ararat lyk soortgelyk aan Kilimanjaro, ook omtrent
dieselfde hoogte, oor die 5000 meter hoog. (sien foto).
Van Ararat af het ons links gedraai in die rigting van die Swart
See. 5km voor Bayburt, was dit al laaten ons ry toe teen so
steilerige paadjie teen die berg uit en slaan ons tent daar op
vir die nag. Die volgende oggend toe ons opstaan, was dit 6
grade C, lekker koud. Om te dink, net meer as 'n week gelede toe
tjop ons af van die hitte, en nou kry ons koud. Die paaie en
dorpe het bietjie beter begin raak, en mense ook vriendeliker,
alhoewel niemand lelik of onbeskof was met ons nie, hulle is net
lastig met die klomp vrae in 'n taal wat ek nie van uitmaak nie,
en hulle kan ook nie iets se in engels nie, so ons glimlag maar
net vir mekaar en gaan weer aan. Hoe nader ons aan die swart see
kom, hoe bergagtiger en mooier raak die omgewing. Die een draai
op die ander, soortgelyk aan die Bloukranspas daar duskant
Tsitsikama, maar net 10 keer langer, en dit hou nie op nie. Die
pad gaan ook deur baie tonnels, ek het by 10 opgehou tel. Toe
ons eindelik by die Swart See kom, toe draai ons links en ry in
die rigting van Unye, waar ons die aand gekamp het. Daardie deel
van die swart see het my baie laat herinner aan Wildernis area,
met 'n dubbel baan snelweg omtrent al die pad. Die kampterein
was nou nie iets om oor huis toe te skryf nie, maar ons kon
darem ons klere en die bike gewas kry.
Vanoggend, vanaf Unye, het ek seker die meeste draaie aaneen
gery wat ek nog ooit gery het. Dis amper of ek die Longtom pas
20 keer oor en oor gedoen het, vir 150km was ek net 2 keer in
6de rat, die res van die tyd was dit tussen 3de, 4de en 5de, met
skerp draaie en digte bosse al die pad. Eintlik baie pragtig,
maar my gedagtes was op die 500km wat ek moet afle vir die dag,
en het nie juis rondgekyk nie, net gekonsentreer en eintlik
gewens dat die draaie nou moet end kry. Gelukkig het dit later
meer gelyk geord en ons kos weer teen 110km/h aangaan. Die dorpe
raak al hoe beter en mooier soos ons nader aan die Midelandse
see kom, die petrol is nog steeds so duur. Daar is darem so hier
en daar mense wat begin engels praat. En
nou is ons hier, in Goreme, die plek waar duisende Christene
wegekruip het in die jare van vervolging (4de Eeu), en stede
onder die berg uitgegrawe het.Ons sal die plek gaan verken en
vir julle vertel. Die kampterein waar ons kamp is uit die boekke,
met wireless, ek kan amper in my tent sit en 'surf' op die net.
Die ballie van die kampplek is so gaaf, hy het selfs vir ons 'n
regte matras gegee om op te slaap, dis nou wat ek noem
klientediens!
Epos gestuur:
Tuesday, June 10, 2008 6:52 PM
Subject: Veilig by die Med
Ons
is veilig in Silifke, so 100km suid-wes van Tarsus op die
kus. 400km gery vandag, meeste in die reen.
Ons hat
vanoggend een van die ondergrondse stede besoek, amazing
gewees. Dis tonnels soos 'n doolhof, waar die Christene
wegekruip het in die vervolgings jare (300). Ons het deur
Tarsus ook gery, waar Paulus gebore was.
Nou kamp ons
langs die see, te lekker.
Email
Sent:
Wednesday, June 11, 2008 6:09 PM
Subject: Camping on the Med beach - Turkey
We
are sitting here in the Akcakil camp site
which is right on the beach of the Mediterranean. It's
a real homely camp site with chickens and ducks running
around and four bunny rabbits! Oh and the dog, quite a
big fella who takes himself off for a swim in the sea
when he gets too hot. Thank you Jesus for such a
wonderful place. The beach area has sun lounges with
umbrellas and the ground is covered with white pebbles
which is a bit harsh on the feet. It is not the lovely
soft white sand that we are used to at Blouberg! Not
too far into the water and my feet found the sandy
bottom. The water is so clear that i could watch the
little fishes coming to feed where i kicked up the
sand. We spent the day relaxing, chatting on skype to
both sets of folks, i did the clothe washing - this is
when i really miss my washing machine i had in Dubai -
and Johan washed the bike.
The bike was a good shade of black, as yesterday the
journey started in freezing rain and it only got
slightly warmer when we got to the sea. It rained most
of the day on and off. We discovered that our Dubai
biking rain pants are only meant for Dubai rain and not
the serious type of rain that falls here in Turkey or
what we will be getting in Europe... as they say in
Dubai... what to do! As Johan says... shopping... we
will have to get some good rain proof gear in the UK or
the States, as well as new boots as they are also giving
up the ghost. Poor Johan's
feet were soaked through, i'm a little more protected
sitting behind him, so my feet stayed relatively dry,
but we both got that chilly feeling at the crotch, tee
hee hee!
I must say it is nice not
having to worry about work stuff, i just cant believe
that i allow myself to get so sucked up into the work
problems that will still be there even though i am not
there. Oh well, hopefully i will not be in a work
environment for a while.....
Email Sent:
Friday, June 13, 2008 6:39 PM
Subject: Goreme to Pamukkale -
Turkey
We're in Pamukkale, western Turkey. From
Goreme we traveled direct south to
Tarsus, the town where Paul was born.
Not much to see there, so we moved
further west along the Medeteranian
coast and stayed at a town called
Silifke. From Silifke we traveled
another 600 plus kilometers along the
coast, past Antalya, to the picturistic
town of Kas. We left Kas this morning
and traveled to where we are now, 250km
direct north. Pamukkale is known for
it's white travertines, a kind of rock
which is formed as calsium bi-carbonate
precipitates out of hot spring water.
The Romans also built a city here some
300BC, called Hierapolis.Philip (one of
Jesus' apostles) was martyred here in
Hierapolis in 80AD. Yes, the history in
Turkey is amazing and dates back right
to the beginning of civilatation
as we know it.
The attached photos is from Goreme,
where we visited the rock hewen churches
and underground cities where the early
christians hid in the time of
persecursion. The second lot is from the road next to
the Med.
By Goreme het ons lekker gebly by 'n
kampterein met fantastiese fasiliteite
en besonders skoon badkamer geriewe. Die
ballie van die kampterein het ons selfs
ge'spoil' met 'n regte matras vir ons
tent, nie die opblaas model nie. Ons het
te lekker geslaap. Die volgende dag het
ons die 1km afgestap na die opelug
museum. Die museum bestaan uit 'n hele
klomp kerke wat uit die rots gekap is.
Van buite af lyk dit soos 'n deel van 'n
berg met 'n gat in. As
jy deur die gat stap, maak dit oop in
'n klein kerk geboutjie met skilderye
teen die mure en dak. Daar was ook
wooneenhede uit die rots gekap, seker
maar waar die priesters en kerk ouens
gebly het, noem dit dan maar die
konsestorie. Dit was besonders om te
sien, en ek kon duidelik die ooreenkoms
van die kerkies sien met die kerk geboue
in Duitsland. Hulle het ook koepels en
skilderye. Ek ken nie te veel van
daardie geskiedenis om julle meer te
vertel nie. Van die museum af het ons 'n
verdere 1.5km afgestap dorp toe. Die
dorpie is baie toegerus vir toerisme en
die area het my so laat herinner aan die
Golden Gate, ek weet nie hoekom nie. Die
atmosfeer daar was so lekker rustig. Na
ons rondgestap het in die dorp moes ons
die 2.5km opdraend terug stap kamp toe,
goeie oefening.
Die kampterein was vol Holanders en so
paar Duitsers met hul goed toegeruste 'motorhomes'.
Die volgende oggend teen 7AM was ons
gepak, reg om te ry, toe dit begin hard
reen het. Dit was ons eerste reen sedert
Djibouti. So 40 km suid van Goreme was
die ondergrondse stad wat ons besoek
het. Dit was besonders om te beleef en
sien. Dis soos molsgangetjies wat
aangaan en aangaan, diep in die berg in.
Mens kan sien die ouens wat daar gebly
het was hoogs ingerig vir die
ondergrondse lewe. Daar was selfs sulke
groot ronde klippe wat hulle sekere tonnels
mee kon toemak, in die tyd waneer die
vyhand gekom het. Baie interesant om te
beleef, en dit het my net so klein en
nederig laat voel hoe maklik ons dit in
vandag se lewe het, waar ons in redelike
vryheid en vrede kan leef, ongeag van
ons geloof of uitgangspunt. Daar was tye
wat dinge anders was, en mense het in
angs geleef, ter wille van hul geloof.
Maar tog het dit nie hul toewyding aan
God laat verslap nie. Laat mens dink. .
. ..
Van daar af het ons verder in die reen
suid gery tot by Tarsus. By Tarsus was
daar nie te veel sien nie, en ons het
maar voortgegaan na Silifke. Net na
Tarsus het ons 100km deur 'n stad in 'n
donderbui gery. Ons, en die bike was so
vuil soos 3 varkies wat in die modder
gerol het.Net anderkant (westekant)
Silifke
het
ons op 'n pragtige kampplek afgekom, en
sommer 2 aande gebly. Ons het die dag
dinge maar net rustig gevat, geswem en
so bietjie met ons ouers op Skype
gepraat.
Donderdag oggend redelik vroeg is ons
weer aan die gang gewees, en het die
meeste draaie aaneen gery as wat ek ooit
in my lewe gekry het. Die 620km tussen
Silifke en Kas, het ons heel dag besig
gehou. Die pad was 'n kombinasie van
Bainskloof, Rooi els, ou Helshoogte tot
goeie paaie soos Outeniqua ens. Dit was
uit die boekke en die GS was in sy
element, letterlik deur berge en dale.
Langs die pad het ons ook heelwat ou
Jawa's gesien. Nou vir die wat nie weet
nie, 'n Jawa is 'n 350cc tweeslag
motorfiets wat in die Czech republic
gebou word. Van hulle lyk baie oud, so
regte 1950's style. Die mense wat nie
Jawa's ry nie, ry 'n scooter, daar is
letterlik honderde scooters oorals in
die dorpe. Die local resturante en tee-winkels
se voorkant lyk soos 'n regte 'biker's
hangout', maar die local mense ry nie
motorfiets vir plesier soos ons by die
huis nie, dis hulle aledaagse vervoer,
oud en jonk is te sien op 2 wielle.
Die dorpie Kas, is prentjiemooi, en ons
het hom binnegery toe die son sak, tent
opgeslaan by 'n kampterein langs die
see, en vanoggend 10AM was ons weer op
pad uit die dorp. Die pad wes van Kas af
was van die lekkerste paaie langs die
see wat ons teegekom het, Chapman's Peak
se style, met die pragtige helder blou
see aan die linkerkaqnt en die magtige
kranse aan die regterkant, pragtig.................En nou is ons hier. . . . . . . .
Email
Sent: Monday, June
16, 2008 7:12 PM
Subject: Pamukkale to
Ipsala - last of Turkey
We
are in the town of Ipsala which
is about 6km from the Greece
border. We have done 6500km
since we have left Dubai and
almost 30000km since we left
Cape Town.
In
our last email, we had reached
Pamukkale which has become
famous for the white
Travertine's and the ruined city
of Hierapolis. We were looking
for a camp site when this
persistent guy on a scooter
handed me a tiny brochure on the
OZBAY Hotel. Well what can I
say, the words
"free internet"
made Johan's
ears tune in and then when he
told us that the room would be
25 TRL (the same as what we had
being paying for camping) it was
a no-brainer, we booked in! A
room with bathroom and a western
(sit) toilet, soap,,towels and
A/C... .. but let me tell you,
that the people who do the
renovations to these places need
to actually try the facilities
before they
fix them to the walls. Bruno
and Pascal, you will know what I
mean... the squat toilets
- no
problem, they just place them in
the middle of the floor and your
guests are "happy".... the
western toilet is put into a
corner of the little bathroom,
with the toilet roll holder in a
good position next to you but
here is the problem.... you sit
on the toilet with your left
side flush against the wall and
your left leg wedged under the
toilet roll holder but you have
to remove the toilet roll
otherwise there is no way you
can sit semi-straight on the loo
(and i am small). I decided
that it was easier to use that
particular toilet sitting
sideways with my back against
the wall and the back of the loo
on my right hand side.... Yes this
is one of the topics that begins
to fascinate a person travelling
the world by road....
We
got up nice and early,,had
breakfast and then drove up to
the South gate which is above
the Travertine's. (The pictures
are mostly from Hirapolis
and the hot water pools).
We decided to first walk amongst
the ruins of Hierapolis and
headed for the amphitheatre. It
was only open from the back (top
of the seating area); most of
the stage area and the bottom
section of the seating was
closed off to the public. The
view from the top was truly
amazing. We walked further up
the hill to the site where the
church was built in honour of
Philip who was martyred in the
city in 80AD. It is such a
strange feeling to stand in a
place where one of the Apostles
had been when the town was still
standing! We strolled down to
the Travertine's through many
other bits and pieces of grand
marble pillars, the main road
and "filages"/ aqueducts all in
ruins from the great earth quake
that destroyed the city. The filages looked like natural rock
and they were everywhere through
the city, what we worked out was
that they were made with the
soft white minerals (mud) from
in the pools of the travertines,
as it is soft in the pools and
only goes hard when exposed to
the air. The Travertine's really
are a marvel of nature,
which
are still giving people great
pleasure to splash around in the
hot spring and pools just like
the Romans did all those many
years ago.
Next we headed for Ephesus (Efes).
It was a nice short drive and
once again we travelled through
farm lands with rows and rows of
fig trees, olive trees, peach
and apricot trees, vineyards,
tomatoes, cucumber, onion,
chilli peppers, garlic, water
melon, other melons, and many
other food stuffs which I could
not identify, the air has such a
wonderful smell
- mostly fig! At
Ephesus we were advised by one
of the curio shop attendants to
catch a shuttle bus to the other
gate otherwise we would have to
walk all the way back, this was
good advice - so we shuttled off
to the other gate via a leather
shop.... the leather shop has
this system that the shuttle bus
brings customers into the
leather shop and then they run
the customers to the entrance of
Ephesus. Very cleaver and it
works.... Johan bought a
beautiful leather belt, which he
really needed as his jeans keep
falling down! Anyway it was not
long and we were at the ancient
town of Efes. We hired the
audio tour guide (a head phone
set which you listen to the
historical information at the
various points throughout the
site) this is a must for anyone
who is not with a tour group.
We got to hear all about the
various temples, the marble
roads, fountains in honour of
gods,
the grand library and most
importantly the amphitheatre
where Paul delivered his speech
on the Gospel of Jesus Christ to
the Romans. Once again an
unforgettable moment to read the
passages in Acts 19 in the Bible
and to be able to visualise the
actual location. The city must
have been extremely grand in its
day as the ruins are really
stunning.
We found a place to stay for the night and the next morning headed off
toward the Turkey/Greece border
but only got as far as Kucukkuyu,
a little town along the coast of
the Aegean Sea. The camp site
was very plain and simple but
very clean, the maintenance was
done by an elderly couple who
live in a caravan. They spoke
broken German so we could
understand each other a little.
That is another interesting
factor that amazed us; English
didn't help us much in Turkey,
as almost no one speaks
english.
They all seem to be
able to speak German, and Dutch
in some tourist areas. So our
Afrikaans was more helpful than
our English. We camped amongst
the olive trees and late in the
evening a tractor came into the
camp site with his bug spraying
machine running at full tilt.
He rode up and down and right
next to us, we coughed and
spluttered a bit but it was not
too bad, at least we knew that
no bugs would bother us the rest
of the night,....
tee hee hee!! ...............Today was a refreshing ride
with cool temperatures as we
were mostly on the coast.
We caught a ferry across the
Aegean Sea and headed for the
little town just before the
border - Ipsala.
We
plan to cross into Greece
tomorrow, and do not plan to
hang around much, as time is
ticking on and we would like to
be at Derby,
UK on the 3rd
of July.
Back to the top |
|
|